|
Griekse Groenboontjies
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen
Ingredienten: 500 g groenboontjies kook-klaar om te gebruik
70 g tamatiepasta
200 ml water
3 e olyfolie
1 gekapte ui
1 huisie knoffel, fyn
3/4 t sout
1/4 t peper
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Bring al die bestandele aan die kook en doen die boomjies ook daarby.
2. Kook dit saggies tot die boontjies gaar is en die sous dik is.
|
|
|